Sales en Bemarking
Afrikaans bewoording
“Sales/Bemarking” is tans die 3de hoogste betaalde beroep in die wreld, inwerking met die gesondheids bedryf, wat die nr 1 betaalde beroep is in die wreld, sit jy met ? resep wat nie kan “fail” nie.
“No one gets into sales to stay broke”
Ons maatskappy bestaan al 34 jaar in die gesondheids bedryf, en 10 jaar in die bemarkings veld.
Ons is op soek na die volgende:
- 18-35 jarige energieke kandidate met geen ervaring wat groei gedrewe is.
- Goeie kominukasie vaardighede en volle Afrikaans spreukende mense.
- Doelgerig en “money hungry” persone.
- ? Mense, mens wat met mense wil werk
- Bereid is om opgelei te word en alles te leer van Bemarking in die Mediese/Gesondheids bedryf.
- Eie voertuig noodsaaklik
Ons bied:
- Basiese salaris + profitshare
- Maatskappy voordele (Medies/Hospitaal plan)
- Intensiewe opleiding
- Positiewe werks atmosfeer
- Vaste posiesies en lang termyn groei vir elke kandidaat.
Sales and Marketing
English wording
Sales/Marketing is currently the 3rd highest paid profession in the world combine that with the Health industry, which is the No. 1 paid profession in the world, you will sit with a recipe that cannot fail.
“No one gets into sales to stay broke.”
Our company has been in the health industry for 34 years and in the marketing field for 10 years.
We are looking for the following:
- 18 – 35 years of age, energetic candidates, that is growth driven with no experience.
- Good communication skills and fully Bilingual in Afrikaans and English.
- Goal driven and money hungry people.
- ? Peoples person, that wants to work with people
- Willingness to learn, and be trained in everything regarding Marketing in the Medical field.
- Own vehicle required.
We offer:
- Basic salary + profitshare
- Company benefits (Medical aid/Hospital plan)
- Intensive training
- Positive work atmosphere
- Permanent positions and long-term growth for each candidate.
Desired Skills:
- Sales Rep