UDM International is opsoek na energieke en self-gedrewe verkoops konsultante wat honger is vir geld maak. Ons werk slegs met vooraf-goedgekeurde kliente(Hot leads), geen “cold calling” nie. Ons verkope word telefonies gedoen. Ons verskaf jou met al die nodige opleiding om die werk briljant te kan doen. Ons offer vir jou ongelooflike potensiaal vir groot geld maak, fantastiese werks ure en maatskapy voordele.
Vereistes:
- Skoon kriminele record
- Benodig minimum matriek
- Vol tweetalig in Afrikaans en Engels
Voordele:
- Geen cold calling
- Basiese salaris, onbeperkte kommissie en bonusse
- Tot en met R70 terugbetaling op Gautrein kostes per dag
- Bydrae tot Discovery mediese fonds na probasie tydperk
- Dood-en-ongeskikdheids dekking na probasie tydperk
Werks Ure:
- Werks ure tydens probasie tydperk: Maandag – Donderdag 08:30 – 16:30
Vrydae 08:30 – 15:30
- Werks ure na probasie tydperk: Maandag – Donderdag 07:30 – 15:00
Vrydae 07:30 – 14:30
Salaris:
- Tydens probasie tydperk word jy weekliks betaal vir 12 weke. Week 1 is klaskamer opleiding, jy word R1000 betaal hiervoor. Week 2- 4 kry jy n basies van R1000 per week, van week 2 af voorentoe begin jy ook komisie bo-op dit verdien.
- Gemidelde weeklikse inkomste tydens probasie tydperk is R2200 – R5000.
- Gemidelde maandelikse salaris na probasie is huidiglik tussen R35000 en R42 000 pm, dit sluit in n basiese salaris plus kommissie. Ons top presteerders verdien tussen R60 000 en R80 000 per maand.
Stuur jou CV na [Email Address Removed] of doen aanlyn aansoek op hierdie advertensie.
Desired Skills:
- Sales
- Communication
- People Skills
- Interpersonal Skills
Desired Qualification Level:
- Grade 12 / Matric